‘n Tafel rangskikking wat Blank Canvas gestileer het vir kykNET se Dagbreek program, is nou die dag op die Mooi Troues webwerf gewys.

Die alternatiewe rangskikkings is uitstekend geskiet deur fotograaf Yolande Marx, en ons was baie bly om deel te neem as die lokaal vir die shoot.

dagbreek-shoot_0001dagbreek-shoot_0008  dagbreek-shoot_0006dagbreek-shoot_0009dagbreek-shoot_0003dagbreek-shoot_0007

Fotograaf: Yolande Marx | Konsep en koördinering: Blank Canvas Event Design | Blomme: Blomlief | Skale, houtsirkels: My Pretty Vintage | Tafeldoek, groen servette, onderborde: Classy Hire | Skryfbehoeftes: Lezanne’s Designs | Lokaal: Nantes Landgoed