Ons was onlangs deel van ‘n pragtige en ongewone fotosessie – wat op oranje as kleurskema gefokus was. Mooi Troues, wat die fotosessie gekoördineer het, sê daarvan:

Baie min bruide gebruik oranje as hul primêre kleur vir hul troudag. Mooi Troues wys jou vandag hoe om dit te doen in ‘n stylvolle, moderne wyse wat jou gaste se monde sal laat oophang.

Nantes Estate was die elegante agtergrond vir die stylvolle sessie en dit was opwindend om met al die ander kreatiewe diensverskaffers saam te werk: fotograaf: Günther Schubert, blomme en blompotte: Flamboijant, tafeldoek: Tablecloth Hiring Company, borde: Mervyn Gers, skryfbehoeftes: White Kite Studio.

Vir die hele artikel, sien Oranje Trou Inspirasie.

Oranje-Inspirasie-Gevind-op-www.mooitroues.co_.za_0010 Oranje-Inspirasie-Gevind-op-www.mooitroues.co_.za_0007 Oranje-Inspirasie-Gevind-op-www.mooitroues.co_.za_0004 Oranje-Inspirasie-Gevind-op-www.mooitroues.co_.za_0003 Oranje-Inspirasie-Gevind-op-www.mooitroues.co_.za_0012 Oranje-Inspirasie-Gevind-op-www.mooitroues.co_.za_0011