Nantes Estate was onlangs deel van ‘n opwindende shoot oor Blank Canvas Event Design, geskiet vir kykNET se program, Dagbreek.

Blank Canvas se geleentheidbeplanners Sunelle en Margaux van den Berg, het vier tafels pragtig gedek om styltendense van 2014 te demonstreer.

Geniet die video!

Dankie aan al die ander verskaffers:

Green Goddess flower studio
Edible Art Cakes
Classy Hire
Bloem
Lezanne’s Designs – Wedding Stationery
My Pretty Vintage
Blomlief
Yolande Marx Photography